Bybelstudieboek

LEEF NUUT

’n Bybelstudie vir vroue

Leef Nuut is die ultimate Bybelstudiegids vir vandag se vrou, en is die eerste uitgawe in die Finesse Café reeks.

30 bekende inspirerende vroue het elk een van die Bybelstudies geskryf. Dié studie sluit in ’n ware verhaal, vrae vir geselstyd met mekaar, aanhalings en ’n geleentheid vir geselstyd met God.

Skrywers soos Liesel Krause Wiid, Nina Smit, Chante Hinds en Annalise Wiid.

Hier kan jy

•        jou hart deel en so ou vriendskappe opskerp en nuwe vriendinne ontmoet.

•        30 vroue se hart tot hart stukkies lees oor alles wat vir jou belangrik is.

•        verstaan wat God se plan vir jou is en nóg nader aan Hom groei.

Koom lees. Kom blog. Kom getuig. Kom bond.

Kom gesels. Kom connect.

Kom koester en waardeer tyd met mekaar en met God.

KLIEK HIER OM DIE BOEK TE KOOP!

Kommentaar

  • Hetta Pelser se kommentaar:

    Hi

    Ek wil net graag weet wat die boek kos dankie

    Groete
    Hetta Pelser

  • ??????? se kommentaar:

    Dankie vir die interessante blog

  • Maureen se kommentaar:

    Hi Hetta,

    Die boek is beskikbaar teen R42.00, en regtig die moeite werd.

    Groete
    Maureen

Lewer kommentaar!

Lewer hier kommentaar

Velde met 'n (*) gemerk is verpligtend