Vra die Skrywers

Kom gesels saam!

Sit terug en ontspan. Het jy ’n vraag wat jy wil vra vir een van die skrywers van die Bybelstudieboek “Leef Nuut”?

Kliek op hulle naam hieronder en stuur die vraag aan hulle. Hulle sal dan die vraag persoonlik vir jou beantwoord.

Amanda Swanepoel (geloofseën)
Amy Kleinhans-Curd (familie)
Annalize Wiid (opregte omgee)
Annelie Steenkamp Nel (gebed)
Annelize Endres (gebed)
Annemarie le Roux (gebed)
Annie Coetzee (lag bring lewe)
Ansie du Plessis (vriendskap)
Anzil Kulsen (diensbaarheid)
Chante Hinds Möller (seerkry)
Christa Jonker-Jordaan (doelgerigtheid)
Christina Landman (my God)
Elmari Craig (poets jou huwelik)
Elsabé Aldrich (balans)
Elsabe Diedericks (keuses)
Elsje Büchner (Heling)
Etresia van der Walt
Fatima Adbool (selfbeeld/Vadergod)
Hanneke van Coller (Positiwiteit)
Judy Venter (unieke roeping)
Karen Hauman (Droogtetye)
Lana van Niekerk (Omgeeliefde)
Liesel Krause Wiid (woorde)
Maretha Maartens (lig versus duister)
Nina Smit (vreugde/dankbaarheid)
Raché Rutherford (dink anders)
Soekie Krog (Innerlike moed/krag)
Thea Brink (Skryf nuut oor sukses)
Wanda Bam
Wilma le Roux (Nuut oor kind)